Blydschap Vleis is ’n familie-besigheid. Ons is ’n boerderyfamilie wat ons eie pluimvee, wild en vee teel en grootmaak. Ons is geleë in Verkykerskop, naby Harrismith in die Vrystaat, Suid-Afrika. Ons is trots daarop om skoon, plaasvars vleis van die plaas af te voorsien, wat by voorafbepaalde afhaalpunte aan u gelewer word.

Beef
Mutton
Pork